Ons maandelikse nuusbrief deel belangrike gemeentenuus, komende geleenthede en maniere waarop jy betrokke kan raak.
Junie Nuusbrief 2026
Ons deel graag ons maandelikse nuusbrief met julle. Gerhard van der Merwe deel oor die tema: “Glorifying God by Living Holy.” So volg ander belangrike inligting van die maand van Junie.
Julie Nuusbrief 2026
Ons deel graag ons maandelikse nuusbrief met julle. In hierdie uitgawe deel ons meer oor die komende Brave Camp-geleentheid, asook wat tans binne RTC plaasvind. Lees gerus om op hoogte te bly van alles wat in Kruislig aangaan en om meer te ontdek oor die verskillende geleenthede waarby ons betrokke is.
Augustus Nuusbrief 2026
Ons deel graag ons maandelikse nuusbrief met julle. In hierdie uitgawe kyk ons terug na Brave Camp, deel ons nuus oor Missions en RTC, en hou ons julle op hoogte van wat in ons gemeente gebeur. Kyk gerus ook na André se video waarin hy die hart vir Augustus met die gemeente deel.
September Nuusbrief 2026
Ons deel graag ons maandelikse nuusbrief met julle. In hierdie uitgawe deel ons die nuutste nuus rondom RTC, asook meer oor ons Outreach-groepe. Lees gerus deur om op hoogte te bly van wat hierdie maand by Kruislig aangaan.
