Ons hartklop is om God te eer deur mense te dissipel in Sy Woord, krag en teenwoordigheid.


In hierdie Sondagdiens het André de Jager ’n uitdagende boodskap gedeel wat ons uitdaag om ons harte reg te kry en oop te wees vir teregwysing. Hy spreek areas aan waar ons soms optree asof ons beter as God weet en ons eie denke bo Sy waarheid plaas. Ons moedig jou aan om met ’n oop hart en ’n ontvanklike gees na hierdie boodskap te luister. Gee die Heilige Gees ruimte om jou hart te ondersoek, areas uit te wys waar verandering nodig is, en jou te help om daarin te groei.


Leer meer oor Kruislig