Every Nation Kruislig

is in Oktober 2007 deur Riaan en Annelle Botha met 'n Leefgroep by hulle huis begin, wat deur een persoon bygewoon is. Die Leefgroep het geleidelik gegroei en Kruislig se eerste diens was op Sondag die 17de Februarie 2008.

Met 'n toegewyde span en passievolle mense soos U wil ons groei in ons liefde vir God en mekaar en begeer ons om deur God gebruik te word om Rustenburg te verander – een lewe op 'n slag.

Riaan & Annelle Botha   Senior Pastoor

Riaan & Annelle Botha

Senior Pastoor

Frans & Tina Du Toit   Ouderling

Frans & Tina Du Toit

Ouderling

Riaan & Dominique Barnard   Ouderling

Riaan & Dominique Barnard

Ouderling

 
Johann & Diana Kleyn   Ouderling

Johann & Diana Kleyn

Ouderling

 
Petronel Duvenhage   Administrasie

Petronel Duvenhage

Administrasie

André de Jager   Jongvolwassene-pastoor

André de Jager

Jongvolwassene-pastoor

 
Almarie Schuck   Grafies

Almarie Schuck

Grafies

Sania Bezuidenhout   Kinderherder

Sania Bezuidenhout

Kinderherder

 
Henro Pretorius   Jeugleier

Henro Pretorius

Jeugleier