Leesbronne

Lees word gesien as oefening vir die brein. Dit stel jou voor aan nuwe idees en nooi jou uit om jou probleme op te los, dit versterk jou wêreldkennis en geloofsoortuigings. Lees inspireër jou en daag jou verbeelding uit.

Vind hier ‘n paar bronne wat ons aanbeveel om te lees, ons glo dit sal jou help gesond en ingeligde besluite neem sowel as help groei in jou geloofsreis.

 
 
child-1835730.jpg

Bid vir jou kinders

WEES wie jy wil hê jou kids moet wees.
WEET wat jy glo en hoekom jy dit glo, sodat jy jou kids so kan leer.
WOORDE van affirmation, bless jou kids.
WOORD- maak jou kids lief vir die Woord, Lees jou Bybel.
WERK daaran om jou kids te dissiplineer.

Lees hier waarvoor jy kan bid


Bevrydingsbedienge

Na afloop van seker voorvalle het die ouderlinge dit goed gedink om die volgende skrywe optestel wat handel oor wat die Bybel sê aangaande Bevrydingsvedienge.

Ouderlinge Skrywe