Tribe Kamp
May
17
to May 19

Tribe Kamp

Registreer HIER

Dis tyd vir TRIBE kamp en ons verwagting is groot. Die tema vir hierdie jaar is "Set in Motion" en ons doel vir die kamp is om die aangesig van die Here te soek. Ons wil graag almal in tribe bemoedig met die woorde: “Die Here nie tevrede is met n LOU verhouding met hom nie. Die Here soek mense wat Hom aanbid in woord en in waarheid. Diennaars wat uitverkoop is aan Sy plan en die begeerte het om Hom op die troon te sien sit in elke area van hulle lewe”.

Kostes per Chalet R1000, slaap 4
(Ons kan help met indeling indien jy alleen is)

Kom kuier saam met al die jongvolwassenes, verwag om te vediep in jou verhouding met God en nuwe vriendskappe te smee.
Daar sal 4 sessies aangebied word met worship. Ook die kiddies het hul eie program.

Ekstras: Saterdag oggend is daar ‘n “fun-run” 5km draf en ‘n 2 km stap. (Dit is pram vriendelik)

Onthou jou tekkies en kom!!!

View Event →