film fest.png

connectgroep

Die liggaam van Christus is veronderstel om in sirkels te groei, nie in rye nie. Geestelike groei word bewerkstellig nie alleenlik deur ons verhouding met God nie, maar ook deur ons verhouding met Sy mense.

Connectgroepe skep ‘n omgewing waarin jy Christus-gesentreerde vriendskappe kan ontwikkel en jouself omring met mense wat jou sal liefhê, ondersteun en in gebed sal dra.