5 Minuut Vrae

As daar vrae is waaroor jy wonder?

As daar areas is waaroor jy onseker is of vrae het, stuur jou vrae gerus aan ons.

Is Sondae dienste al wat 'n gelowige moet bywoon of is daar meer? André en Henro beantwoord vandag se vraag oor leefgroepe.
Grootdoop en kleindoop mag soms 'n sensitiewe onderwerp wees, maar is die Bybel nie duidelik daaroor nie? Riaan en André reaggeer op 'n soortgelyke vraag in vandag se videos.